Tuesday, January 17, 2012

Wonderwerk

en God gryp in
soos vantevore
Hy maak die pad deur die see
die water vloei uit die rots
die donkie praat
die engele sing
ons God gryp in
in pyn en seer en opgee
en weer gaan le
in eensaamheid
en in koud
Hy staan daar en roep

Al wat Hy wil he
is dat ons Hom net sal soek

No comments: